012 460 2221 / 064 260 8987 admin@pch24.org
Alzheimer’s stadiums

Alzheimer’s stadiums

deur Dr M van Niekerk (MB.ChB. (UOVS) MMed (Neuro) FCP (SA) Stadium 1 (1 – 3 jaar) Sukkel om nuwe inligting aan te leer byvoorbeeld ‘n nuwe telefoonnommer. Herroep van inligting effe ingeperk (name, medisyne). Kan voorkom of die persoon...